Fw: (17) En jy moet sê: Hoor die woord van die HER E, o konings van Juda en inwoners van Jerusalem! So sê die HERE van die leërskare, die God van
Israel:
| From: | Hendrik | Date: | Wed, 29 Oct 2008 04:54:57 +0000 |
| Subject: | Fw: (17) En jy moet sê: Hoor die woord van die HER E, o konings van Juda en inwoners van Jerusalem! So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: |
||
| Groups: | php.webmaster | ||
| Request: | Send a blank email to php-webmaster+get-2933@lists.php.net to get a copy of this message | ||
Geagte Vriend.
Dinsdag, Oktober 21, 2008
En jy moet sê: Hoor die woord van die HERE, o konings van Juda en inwoners van Jerusalem! So sê
die HERE van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek bring onheil oor hierdie plek waarvan
elkeen wat dit hoor, se ore sal tuit;
Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons.
Jeremia 19:3 En jy moet sê: Hoor die woord van die HERE, o konings van Juda en inwoners van
Jerusalem! So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek bring onheil oor hierdie
plek waarvan elkeen wat dit hoor, se ore sal tuit;
Jeremia 13:18 Sê aan die koning en aan die gebiedster: Gaan baie laag sit, want julle
hoofsieraad, julle sierlike kroon, het geval.
Jeremia 17:20 en sê vir hulle: Hoor die woord van die HERE, konings van Juda en die hele Juda en
al die inwoners van Jerusalem wat deur hierdie poorte ingaan:
Psalms 2:10 Wees dan nou verstandig, o konings; laat julle waarsku, o regters van die aarde!
Psalms 102:16 Dan sal die heidene die Naam van die HERE vrees en al die konings van die aarde u
heerlikheid;
Psalms 110:5 Die Here aan u regterhand verbrysel konings op die dag van sy toorn.
Mattheus 10:18 En ook voor goewerneurs en konings sal julle gebring word om My ontwil tot 'n
getuienis vir hulle en vir die heidene.
Openbaring 2:29 Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê.
1Samuel 3:11 Toe het die HERE aan Samuel gesê: Kyk, Ek gaan 'n ding doen in Israel waarvan
elkeen wat dit hoor, se twee ore sal tuit.
1Samuel 4:16 En die man het vir Eli gesê: Dit is ek wat van die slagveld gekom het; ja, ek het
vandag van die slagveld gevlug. En hy vra: Wat het daar gebeur, my seun?
1Samuel 4:17 En die boodskapper antwoord en sê: Israel het voor die Filistyne gevlug, en daar was
ook 'n groot neerlaag onder die manskappe, en u twee seuns, Hofni en Pínehas, het ook
gesterwe, en die ark van God is geneem.
1Samuel 4:18 Net toe hy melding maak van die ark van God, val hy agteroor van die stoel af aan die
kant van die poort, sodat hy sy nek gebreek en gesterf het; want die man was oud en swaar. En hy het
Israel veertig jaar lank gerig.
2Konings 21:12 daarom, so sê die HERE, die God van Israel: Kyk, Ek sal 'n onheil oor
Jerusalem en Juda bring, waarvan elkeen wat dit hoor, se twee ore sal tuit.
2Konings 21:13 En Ek sal oor Jerusalem die meetsnoer van Samaría span en die skietlood van die
huis van Agab, en Jerusalem wegvee soos 'n mens 'n skottel uitvee: hy vee dit uit en keer
dit onderstebo.
Jesaja 28:19 So dikwels as hy deurtrek, sal hy julle gryp; want môre vir môre sal hy deurtrek,
by dag en by nag. En dit sal net verskrikking wees om so 'n openbaring te verneem.
Amen
Jesaja 10:5 Wee Assur! die roede van my toorn en 'n stok is hy--in hulle hand is my
grimmigheid!
Waarheid uit die Woord van die HERE (1953)
Van n seun van die HERE
Hendrik van den Berg
Fraai Uitsig
Posbus 2127
Mosselbaai.
6500.
---