Fw: (28) So sal dan julle woorde getoets word, of die waarheid by julle is of nie. So waar as Farao leef, julle is spioene!
| From: | Hendrik | Date: | Wed, 29 Oct 2008 05:02:19 +0000 |
| Subject: | Fw: (28) So sal dan julle woorde getoets word, of die waarheid by julle is of nie. So waar as Farao leef, julle is spioene! | ||
| Groups: | php.webmaster | ||
| Request: | Send a blank email to php-webmaster+get-2925@lists.php.net to get a copy of this message | ||
Geagte Vriend.
Dinsdag, Oktober 28, 2008
Stuur een van julle, dat hy julle broer gaan haal, maar júlle moet in die gevangenis bly. So sal
dan julle woorde getoets word, of die waarheid by julle is of nie. So waar as Farao leef, julle is
spioene!
Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons.
Genesis 42:16 Stuur een van julle, dat hy julle broer gaan haal, maar júlle moet in die
gevangenis bly. So sal dan julle woorde getoets word, of die waarheid by julle is of nie. So waar as
Farao leef, julle is spioene!
Genesis 42:19 As julle eerlike mense is, laat een van julle broers gevange bly in die huis waar
julle in bewaring is; maar gaan júlle, bring die koring vir die honger van julle huisgesinne weg,
Genesis 40:3 En hy het hulle in bewaring gegee in die huis van die owerste van die lyfwag, in die
gevangenis, die plek waar Josef gevange was.
Jesaja 42:7 om blinde oë te open; om gevangenes uit die kerker uit te lei, uit die gevangenis
diegene wat in die duisternis sit.
Jesaja 42:22 En tog is dit 'n beroofde en geplunderde volk; hulle is almal gebonde in
kerkers, verborge in gevangenisse; hulle het 'n buit geword sonder dat iemand red, 'n
plundering sonder dat iemand sê: Gee terug!
Jeremia 37:15 En die vorste het vir Jeremia baie kwaad geword en hom geslaan en hom in die
gevangenis gesit in die huis van die skrywer Jónatan; want hulle het daar 'n gevangenis van
gemaak.
Genesis 42:1 Toe Jakob merk dat daar koring in Egipte was, het Jakob aan sy seuns gesê: Wat kyk
julle so na mekaar?
Genesis 42:2 En hy sê: Kyk, ek het gehoor dat daar koring in Egipte is; trek daarheen af, en koop
vir ons daar koring, dat ons kan lewe en nie sterwe nie.
Genesis 42:26 En hulle het die koring op hulle esels gelaai en daar weggetrek.
Genesis 41:56 En die hongersnood was oor die hele oppervlakte van die aarde, en Josef het alles
waarin iets was, oopgemaak en aan die Egiptenaars verkoop; en die hongersnood was swaar in
Egipteland.
Genesis 43:1 En die hongersnood was swaar in die land.
Genesis 43:2 En nadat die koring wat hulle uit Egipte gebring het, opgeëet was, sê hulle vader
vir hulle: Gaan koop vir ons weer 'n bietjie voedsel.
Genesis 45:23 En net so het hy ook aan sy vader gestuur tien esels, gelaai met die beste goed van
Egipte, en tien eselinne, gelaai met koring en brood en voedsel vir sy vader op die reis.
Amen
Genesis 45:17 En Farao het met Josef gespreek: Sê aan jou broers: Doen dit, laai julle diere en
trek weg na die land Kanaän.
Waarheid uit die Woord van die HERE (1953)
Van n seun van HERE
Hendrik van den Berg
Herold Walk 10
Fraai Uitsig
Posbus 2127
Mosselbaai.
6500.
---